20 medaljes vir Centurion op Streek Kampioenskappe

Centurion Stoei Gimnasium se jeug stoeiers se harde werk is beloon toe hulle gesamentlik 20 medaljes by SA Streek Kampioenskappe gewen het. Met 11 goue medaljes het Centurion ook weer hul leuse as “Tuiste van Kampioene” verdien. CSG het ook 7 silwer medaljes en 2 brons medaljes gewen. Die Streek kampioenskap waar drie van ons land se sterkste streke; Noord-Gauteng, Limpopo en Sentraal Gauteng, teen mekaar kompeteer, het uitmuntende stoei opgelewer en vir groot opwinding gesorg.
Die volgende stoeiers kwalifiseer met hierdie prestasie om nou aan die SA Streek Liga op 9 Oktober 2014 deel te neem en sluit 8 stoeiers van CSG in:
0/9
0/22kg – Hattingh Diedrik – LIMP
22-24kg – Du Toit Kian – TUKS
24-27kg – Louw Brendin – CSG
27-30kg – Coetzee Ewan – CSG
30-33kg – De Jager Divan – CSG
33-36kg – Ehlers Stephan – TUKS
36-39kg – Janse Van Rensburg Luke – TUKS
39-42kg – Welman Ruan – SG
BO 39kg – Brown Luan – TUKS

0/10
0/24kg – Geen
24-27kg – Styger Wian – MOOT
27-30kg – Nel Steven – MP
30-33kg – Du Plessis Deon – MP
33-36kg – Mulder Xander – CSG
36-39kg – Beukes Ruben – CSG
39-42kg – Van Wyk Ruben – CSG
42-46kg – Maree Marco – SG
BO 46kg – Sander Christian – MOOT

0/11
0/27kg – Brink Andre – TUKS
27-30kg – Boshoff Kirwan – TUKS
30-33kg – Bode Jacques – CSG
33-36kg – Labuschagne Quentin – TUKS
36-39kg – Van Zyl Eben – CSG
39-42kg – Venter Bertie – SG
42-46kg – Bester Xander – LIMP
46-50kg – Van Rooyen Divan – MP
BO 50kg – De Clerck Eric – TUKS
BO 55kg – Yasbek Douglas – AKASIA