Author: admin

MENLO PARK BEGINNERSTOERNOOI 13 FEBRUARIE 2015

MENLO PARK BEGINNERSTOERNOOI     MenloPark Beginnerstoernooi Uitnodiging (Pdf) Datum: Vrydag 13 Februarie 2015 Tyd:  18h00 Plek:  Menlopark / Noord-Gauteng Stoeisaal Ouderdom:  4 jaar tot en met 10 jaar Drag:   Kortbroek en t-hemp (indien nie stoeiklere) Koste:  R40.00 per stoeier Toernooi naamlys met korrekte inskrywingsgelde moet voor 18h00 Vrydag aand, per klub ingehandig word.   U Read More …

SUPERBRU KOMPETISIE

Kompetisie reëls Koste : R200 Betaling : Betalings kan direk in die CSG klub se rekening gedoen word. Verwysing : SBRU en jou Van. Sluitingsdatum : 13 Februarie 2015 Die wenner ontvang 10% van die totale bedrag na die finale wedstryd. Byvoorbaat dankie vir almal wat deelneem. Indien jy enige navrae het, kontak Bennie Herholdt Read More …

Nasionale Oefenkamp : 23 – 24 Januarie 2015

Laai die volle dokument hier af : SASAR – OMSENDSKRYWE NR. 03 VAN 2015 (NASIONALE OEFENKAMP) Aan: Sekretaris/Voorsitter – Stoeiverenigings  SASF Uitvoerende Bestuurslede Van: SASAR  18 Januarie 2015 SASAR SKRYWE 03/2015 Graag wil ons die volgende inligting deurgee m.b.t. die komende naweek se Nasionale oefenkamp. Die oefenkamp sal in die onderskeie streke plaasvind in ver Read More …