Wrestlers from Centurion Wrestling Gimnasium put up a dominant performance by winning (by some margin) the Rudy van der Merwe tournament organized by Moot Wrestling Club on 7 February 2015. This first tournament of 2015 was well attended with 250 entries, and no less than 50 from Centurion. In the kids group (ages 6 to Read More …
Author: Ben Cilliers
SA Gradering – 28 Februarie 2015
Die SASF het besluit om ‘n graderings toernooi op 28 Februarie 2015 te hou. Die toernooi gaan deur Gauteng Stoei aangebied word in die Noord Gauteng Stoeisaal (26th Street) in Menlopark.
Toergroep na Reunion Eiland Des 2014
Stoeiers van Centurion is genooi deur die Stoeivereniging van die eiland van Reunion om deel te neem aan hulle Desember Stoei week en Kers-toernooi, van 7 tot 15 Desember 2014. Die jaarlikse instelling word nou vir die sewende keer aangebied. Die doel is om stoeiers op die eiland bloot te stel aan stoeiers van regoor Read More …
Noord Gauteng Prys-uitdeling en Meriete Aand
Die spog-geleentheid vir stoeiers en klubs in Noord Gauteng is die jaarlike Prysuitdeling en Meriete aand wat op 8 November by Utopia Place plaasvind. RSVP asb voor 3 November by gnoffice@gnwrestling.co.za
Centurion wen A-liga
Centurion Stoei Gimnasium het op Saterdag 18 Oktober weereens bewys dat hulle die beste en sterkste klub in Noord Gauteng is, deur die Interklub A-Liga te wen. CSG is reeds sedert 2011 die wenners van die A-liga. CSG het in die eerste ronde 12-5 teen Menlopark gewen en in die tweede rondte wen Menlopark vir Tuks 11-6. Read More …