Bulletjies toernooi datums

Bulletjies toernooie is spesiaal vir stoeiers wat nog beginners is en ‘n uitstekende inisiatief van Noord-Gauteng om ‘n geleentheid vir die stoeiers op ‘n Vrydag-aand te bewerkstellig. Dagboek asb.17h45:

  • Vrydag 11 April 2014
  • Vrydag 16 Mei 2014
  • Vrydag 13 Junie 2014
  • Vrydag 15 Augustus 2014