CSG benodig beamptes

Met die groei in stoeier-getalle het ons klub ook ‘n verpligting teenoor die sport om beamptes op te lei.  Ons vra dat ouers wat belang stel om betrokke te raak by die sport as Skeidsregters of Administratiewe beamptes, asseblief met bestuur hieroor kom gesels. Opleiding word verskaf, ons sal julle nie by die diep-kant ingooi nie.