CSG INTERNE ROOI en BLOU TOERNOOI 6 Maart 2015

Datum : Vrydag 6 Maart 2015
Tyd : 17H00
Plek : Centurion Stoei Gimnasium
Inskrywings : R20
Inskrywings : op die bord
Inskrywings sluit : Woensdag 4 Maart

Dit sal ons 1ste Rooi & Blou vir 2015 wees en gee die stoeiers wat slegs Bulletjies en kleiner toernooie doen, die geleentheid om “toernooi ondervinding” te kry ter voorbereiding vir 2015.
Die afrigters kan ook sien of die stoeiers die tegnieke wat hulle tot dusver geleer het, kan toepas in ‘n wedstryd situasie.
Ons gaan die stoeiers indeel volgens ouderdoms groepe, gewig en ondervinding sodat sover moontlik gelyke stoeiers teen mekaar stoei in groepe van 4 om elkeen die geleentheid te bied om 3 keer te stoei (waar moontlik).

Johan van Zyl
Toernooi Sekretaris
082 822 7408
johan@plumbandwood.co.za

CSG Rooi en Blou Uitnodiging 6 Maart