CSG se toernooi datum

CSG het ‘n datum in die Nasionale Stoeikalender van die Stoei-federasie (SASF) gereserveer.  Reëlings het reeds begin vir ons ope toernooi wat op 9 Augustus 2014 plaasvind.  Reserveer asb. die datum nou.