CSG sosiaal

CSG hou elke laaste Donderdag van die maand ‘n sosiale funksie, baie keer ‘n bring en braai by die klub. Die idee is dat al ons ouers mekaar beter moet leer ken en natuurlik word daar ook baie probleempies uitgestryk.  CSG gesinne word aangemoedig om dit gereeld by te woon. Dagboek sommer nou 24 April!