GSG se Golfdag 19 Junie

Ons beplan om ons eerste golfdag ooit te hou op 19 Junie 2014. Die doel van hierdie dag is om fondse in te samel vir ons stoeiers wat jaarliks uitgenooi word om oorsee aan Internasionale Toernooie te gaan deelneem.

Belangstellendes (Borge en deelnemers) kan gerus vir Jaques kontak.