Johan Smith is die naweek verkies tot die SASF se Beampteraad

Johan Smith is die naweek verkies tot die SASF se Beampteraad. Johan verteenwoordig CSG omtrent op elke toernooi en sy toewyding en professionaliteit op en van die mat af is johan_smith_csg_beampteraad ‘n inspirasie vir elke Stoeier en Beampte.  Johan het reeds die hoogs moontlike Beampte kwalifikasie in SA bereik.  Johan, die CSG familie is voorwaar trots op jou en sien uit na jou insette by die SASF Beampteraad!

Baie geluk Johan.