Ken Jou Stoeireëls Aand – 6 Februarie 2015

Ken jou stoeireels (Laai PDF hier af)

TuksStoei nooi almal hartlik uit na ons  informele:

Ken jou stoeireels –aand
Dit word gelei deur ons baie bekwame beampte : Andre Venter

Wie moet dit bywoon:  ALMAL (stoeiers,ouers ,boeties susssies,afrigters,spanbestuurders ,admin)

Die doel van aand:
Om almal in te lig rakende die stoeireels vir 2015. Dit gaan help om die sport en die beamptes  beter te verstaan. Waarna die beamptes oplet tydens wedstryde en hoe hulle ‘n wedstryde blaas. Dit gaan almal beter bemagtig vir 2015 en bydra dat ons almal ons wonderlike sport meer gaan geniet.

Waar: NG stoeisaal, Menlyn
Wanneer :    6 Febr 2015
Tyd: 18:30 tot 21:00 (Kom sommer direk na werk, daar gaan verversings te koop wees. Kom dus  honger.  Die snoepie gaan  oop wees vir koeldrank, chips, ens)

Spyskaart
Braaibroodjies R 15
Hoendersnitzel hamburgers R 20
Vienna hotdogs R 15
Hamburgers R 20

RSVP @ 3 Febr. By Martie  Sel  0825121526;  0832514156@mtnloaded.co.za.   Hoop om julle almal daar te sien. Ons sien uit na ‘n heerlike stoeijaar. Vriendelike stoeigroete Martie, namens TuksStoei bestuur