Medies- en Spanbestuurders-kursusse in Mei

Noord Gauteng Stoei bied 'n Mediese kursus aan op Woensdag 14 Mei 18h30 in die NG Saal vir lede wat hul mediese kwalifikasie wil verbeter of spanbestuurders wat wil opgradeer. Die beplande tydsduur vir die kursus is 1 uur.  

Neem ook kennis dat op 17 Mei 09h00 word daar 'n SA Spanbestuurders kursus aangebied ook by NG Saal.