NGS KLERE BY EXCO

Hallo Almal

 

Baie geluk met ons stoeiers se baie goeie prestasies die afgelope paar weke!

 

Centurion Stoei is baie trots op julle!!

 

Aangeheg is die brief vir bestelling van NGS klere by Exco.

 

Groete

Richard Bode

Voorsitter

NOORD GAUTENG TOESTEMMING