Noord Gauteng Prys-uitdeling en Meriete Aand

Die spog-geleentheid vir stoeiers en klubs in Noord Gauteng is die jaarlike Prysuitdeling en Meriete aand  wat op 8 November by Utopia Place plaasvind. RSVP asb voor 3 November by gnoffice@gnwrestling.co.za