Nuut-verkose CSG Bestuur vir 2015

Baie geluk aan die nuwe bestuur van CSG wat op 16 Oktober by die Algemene Jaarvergadering verkies is om die klub te bestuur vir die volgende jaar.  Baie geluk en sterkte!

 Portefeulje  Persoon
 Voorsitter  Richard Bode
 Vise-voorsitter  Ben Cilliers
 Sekretaris  Caren Bode
 Tesourier  Jan Harm Potgieter
 Hulp Tesourier en Administrasie  Caren Bode
 Hoof Spanbestuurder  Jaques Mulder
 Toernooi Sekretaris  Johan van Zyl
 Bemarking en Media  Hermanus Bothma
 Fasiliteite  Mike Lehmkuhl
 Sosiale Koordineerder  Rouan Shahia
 Hoof Afrigter  Neels de Jager
 Mediese Beampte  Andre de Jager
 Ouerverteenwoordiger  Bennie Heroldt
 Hulp Sekretaris  Suenette Nel