Opedag sukses

CSG se opedag (25 Jan) met die leuse “Dare to be great” was ‘n reuse sukses en almal wat kom inloer het, was beïndruk deur die lesing en vaardighede van ons stoeiers. Groot dankie aan almal!