Opkomende Toernooie in April

11 April – Noord Gauteng Bulletjies – alle 1ste & 2de jaar stoeiers van 5uur groep.

12 April – Noord Gauteng Presidente Kampioenskappe – 0/9 – 0/11 presidente groep wat volgens gewig teen mekaar gaan stoei en dan normale president (net gewig) vir 0/13+.

26 April – Oos Gauteng Ope – alle 6uur groep stoeiers 0/9 – 0/10 (dalk 2 per mat) en dan 0/11 normale inskrywings volgens uitnodiging.