Puik Uitslae Vir CSG Stoeiers

SA STREEK

Die Centurion Stoei Gimnasium het weereens bewys hoekom ons een van die top klubs in Suid-Afrika is. By die SA Streek kwalifiseer agt CSG stoeiers en wen goud. Die span bestaan uit stoeiers van Noord Gauteng, Sentraal Gauteng en Limpopo. Die span wen die nationale kompitisie en so ook elk ‘n goue medalje en die wissel trofee. SA JEUG (0/13 en 0/15) en JUNIOR 0/18 – 0/20

Die CSG het 12 stoeiers gestuur waarna ons 3 SA kampioene en vyf silwer medaljtes verower. Die CSG stuur ook 12 stoeiers na die SA Jeug (0/13 & 0/15)  en Junior (0/18-0/20). Ons het 3 SA kampioene en 5 Silver medaljes verower teen die bestes in Suid-Afrika.

Ons hou ons klub slagspreuk “Tuiste van Kampioene” gestand. Baie geluk aan elke deelnemer en ook aan ons ouers wat so betrokke is by hulle kinders se ontwikkeling. Ons is voorwaar baie trots op elkeen!