Riglyne vir toekenning van trofeë bekendgemaak.

Die toekenning vir trofeë is elke jaar ‘n uitdaging en om konsekwent en regverdig te wees is dit nodig om die kriteria en proses vir 2014 duidelik te omskryf en te kommunikeer. Elke groep het unieke reëls en sal op die kennisgewing-bord opgesit word. Kriteria sluit in bywoning en prestasie op toernooie.