Sentraal Gauteng Ope word Kwalifiserings toernooi vir 2015

Die Sentraal Gauteng Ope wat op 7 Junie 2014 plaasvind vervang die Noord Vrystaat Ope wat nie meer in 2014 gaan plaasvind nie. Maak asb. seker alle stoeiers van 14 jaar en ouer sal daar wees.