SLUITING 2014 EN OPEN 2015

Ons laaste “social” van die jaar vind plaas op Donderdag, 27 November 2014.  Bring ‘n vleisie en drinkdingetjie en kom kuier saam.

Die klub sluit amptelik vir die feesseisoen op 10 Desember 2014 saam met die skole – laaste oefening op 9 Desember.

Ons open dan weer die eerste Maandag na Nuwejaar op 5 Januarie 2014.