Maandelikse Sosiale Braai Donderdag 25 September 2014

Hallo All Ouers

Donderdag 25 September is dit weer ons maandelikse sosiale braai by die klub vanaf 6pm direk na die stoei. braaiDit het ‘n instelling geword dat ons op die laaste Donderdag van elke maand saam braai en kuier so maak ‘n aantekening in jou dagboek.

Bring jou mandjie met “alles in” en kom kuier lekker saam.

Groete

CSG Bestuur