Stoei-biblioteek vir CSG

CSG wil graag ‘n biblioteek van stoei-verwante boeke en DVD’s op die been bring. Die uitleen sal soos ‘n gewone biblioteek hanteer word. Ons sal die items in veilige bewaring hou en kopies van oorspronklike DVD’s uitleen en heeltyd weet wie het wat. Donasies welkom.