Stoei-toer na Duitsland

CSG wil graag ‘n groepie stoeiers, ouderdom 12 tot 17 jaar oud saam met Oom Fanie Vermaak van 6 tot 18 November 2014 op ‘n stoei toer na Duitsland en Nederland stuur. Belangstellendes kan vir Ben kontak by 0824607256 of e-pos laat weet.