SUPERBRU KOMPETISIE

Kompetisie reëls

Koste : R200
Betaling : Betalings kan direk in die CSG klub se rekening gedoen word.
Verwysing : SBRU en jou Van.
Sluitingsdatum : 13 Februarie 2015
Die wenner ontvang 10% van die totale bedrag na die finale wedstryd.

Byvoorbaat dankie vir almal wat deelneem. Indien jy enige navrae het, kontak Bennie Herholdt gerus by pr@centurionwrestling.co.za

Kliek op hierdie skakel : http://www.superbru.com/superrugby/pool.php?p=11337805

superbru_logo

logo