WEN WEN WEN

ALMAL WELKOM OM DEEL TE NEEM AAN HIERDIE FANTASTIESE KOMPETISIE

 

Staan ‘n kans om ‘n splinternuwe webtuiste te wen vir jou besigheid ter waarde van R15 000-00. website_competition_1Hoe werk dit? Kaartjies kan gekoop word teen R 100-00 per kaartjie by Caren in die snoepie of kontak my vir bank besonderhede indien jy eerder die geld direk wil deponeer. Ek sal dan reël vir jou unieke kwitansie nommer. Op 28 Mei 2015 word al die kaartjies in ‘n bak gegooi by ons maandelikse sosiale byeenkoms en die gelukkige wenner word dan getrek. Kontak Hermanus Bothma gerus vir meer inligting by marketing@centurionwrestling.co.za

 

Die webtuiste word geborg deur Globex Internet Services

newglobexlogo